Lewis Hamilton | |
---|---|
Hamilton by die 2022 São Paulo Grand Prix
| |
Geboortedatum | 7 Januarie 1985[1] |
Geboorteplek | Stevenage, Hertfordshire, Engeland, VK |
Volle naam | Lewis Carl Davidson Hamilton |
Nasionaliteit | Brits |
Aktiewe jare | 2007–tans[2] |
Ou span(ne) | McLaren-Mercedes |
Span in 2024 | Mercedes AMG Petronas[3] |
Motornommer | 44[4] |
Inskrywings | 354 (354 begin) |
Kampioenskappe | 7 (2008, 2014, 2015, 2017, 2018, 2019 en 2020) |
Oorwinnings | 105 |
Podiums | 202 |
Loopbaanpunte | 4847.5 |
Voorste wegspronge | 104 |
Vinnigste rondtes | 67 |
Eerste F1-wedren | 2007 Australiese Grand Prix |
Eerste wen | 2007 Kanadese Grand Prix |
Laaste wen | 2024 Belgiese Grand Prix |
Laaste inskrywing | 2024 Katarse Grand Prix |
Laaste seisoen | 2023 |
Verlede jaar plek | 3de (234 punte) |
Lewis Hamilton[5] (gebore in Stevenage, Hertfordshire, Engeland op 7 Januarie 1985) is 'n Britse Formule Een-renjaer. Hy is die wêreldbestuurderskampioen in 2008, 2014, 2015, 2017, 2018, 2019 en 2020 en is sedert 2013 deel van die Mercedes AMG Petronas F1-span, tans saam met sy spanmaat George Russell.